’n Rondehalstrui is tydloos en ewe maklik om op te dollie as om as ontspanne drag te dra.
Wenk Dra dit saam met sigaretpypbroeke en hakke vir ’n aand uit of by ’n cargobroek vir ’n informeler voorkoms.
Dié snoesige tops is ideaal in sagte stowwe. Los een skouer oop as jy ’n modestelling wil maak.