book-icon Uitgawe 30 April 2020

Huisgenoot wys 11 van die beste wintertrends

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Bly van kop tot tone snoesig én sjiek met ’n rolhalstop, spanbroek, jeans, jas, poncho, hemprok en klassieke bykomstighede.

Dié veelsydige staatmaker is al jare lank ’n modegunsteling wat jy vir ’n deftige aandjie uit of ’n stylvolle straatvoorkoms kan stileer.

’n Rolhalstop by ’n lang, moulose baadjie of jas en wyepyplangbroek lyk sjiek. Gee dit glans met ’n treffende romp, kouse en spykerhakskoene vir kouer dae.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees