book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Is hittebehandelings skadelik vir jou hare? En hoe kies jy die regte haardroër?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Sonder ’n betroubare haardroër, versteiler en haartang sou ons met ons hande in die hare gesit het. Die meeste van ons maak op die een of ander manier staat op stileringstoestelle, of ons nou krullerige hare wil tem of reguit maak, of steil hare wil krul.

Ons almal weet egter te veel hitte, of hitte wat op die verkeerde manier gebruik word, kan hare beskadig. Maar hoeveel is te veel en op watter temperatuur moet die toestelle gestel word? 

As jy jou hare natuurlik laat droog word, kan dit meer skade aanrig as om dit droog te blaas, waarsku dr. Tim Moore, die hoofbeampte van tegnologie by Ghd. En as jy met nat hare gaan slaap, kan dit tot gesplete haarpunte lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees