book-icon Uitgawe 21 Mei 2020

Jou hare in lockdown: Moet jy dit self knip of kleur? Hier is raad

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Met die inperking wat ons agter geslote deure hou, sou ’n mens dink hare is die laaste ding op enigeen se agenda. Maar jy is verkeerd!

Sosiale distansiëring het nie gekeer dat mense na die skêr gryp nie – met wisselvallige sukses.

En aangesien die versoeking om jou eie hare, dié van geliefdes en huismaats met ’n skêr by te dam net so sterk is soos die skielike begeerte om piesangbrood te bak, kan jy gerus hierdie paar dinge in gedagte hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees