book-icon Uitgawe 25 November 2021

Kenner gee raad: Só hou jy die vel aan jou nek en bors jeugdig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die meeste van ons smeer elke dag bevogtiger en sonskerm aan ons gesig, maar min van ons pas dieselfde velsorg ook aan ons nek en bors toe. As jy hierdie area afgeskeep het, kan dit voortydig tekens van veroudering begin toon.

Die goeie nuus is daar is ’n reeks skoonheidsprodukte spesifiek vir die nek en bors wat donker vlekke en plooie kan help teiken en jou nek en bors langer jonger laat lyk.

Die vel aan jou nek- en borsarea is taamlik anders as die vel aan jou gesig. Dit het geen haarfollikels nie, aansienlik minder oliekliere en is veel dunner. Maar die vel aan hierdie gedeelte verouder nes die res van jou vel wat aan die son blootgestel word, sê die dermatoloog Michelle Hunt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees