book-icon Uitgawe 9 Junie 2022

Kenners gons oor retinol: Só werk dit en dís hoe dit plooie en aknee help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Retinol word geloof as een van die beste velsorgbestanddele om die tekens van veroudering om te keer. Dit is die skoonheidsgonswoord van die dekade, en dermatoloë en skoonheidskenners is gaande oor die vermoë daarvan om jou vel te om­­skep.

Nie net verminder dit sigbaar die tekens van veroudering nie; dis ook uiters veelsydig en kan ingespan word om heelwat velsorgbekommernisse te takel, soos aknee, tekstuur, vaalheid en pigmentasie. Dit laat ook porieë kleiner lyk.

Retinol was eers net op voorskrif be­­skikbaar omdat die sterkste vorm van vitamien A vir party pasiënte sensitiwiteit kan veroorsaak as dit nie aangewend word soos deur ’n gesondheidsorgpraktisyn aanbeveel nie. Maar die kragtige aktiewe bestanddeel het nou sy weg ge­baan tot in vele nievoorskrifvel­sorgreekse in die vorm van swakker retinoïed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in