book-icon Uitgawe 27 Desember 2018

Klerekas-idees: Gaan die nuwejaar met styl in!

akkreditasie
Top deur Mango R349, Edgars. Langbroek R450, Woolworths. Patroonhakskoene R550 en halssnoer R150, 
Foschini. Metaalkleurige skouersak R499, Accessorize.
Foto: Jacques Stander
Top deur Mango R349, Edgars. Langbroek R450, Woolworths. Patroonhakskoene R550 en halssnoer R150, Foschini. Metaalkleurige skouersak R499, Accessorize. Foto: Jacques Stander

Kies flirterige blomme of lyk klassiek sjiek in dierpatrone.

Monotoon is in. Dra dieselfde kleur sandale as jou rok of skakerings daarvan.

Patroonpakke is hoogmode. Dié goue-en- blou een is perfek vir ’n deftige aand uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees