book-icon Uitgawe 6 Mei 2021

KYK: Hollywood se ma’s en dogters wys hul styl

akkreditasie
Die ontwerper staan uit in ’n groen-en-swart uitrusting by ’n glansgeleentheid in Hollywood.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Die ontwerper staan uit in ’n groen-en-swart uitrusting by ’n glansgeleentheid in Hollywood. Foto: Gallo Images/Getty Images

Jy kry nie sommer ’n cooler ma-en-dogter-duo as dié twee nie! Of hulle ’n draai op die rooitapyt maak of op uitstappies gekiek word – jy kan hulle altyd deur ’n ring trek.

Beklemtoon jou figuur met ’n belt en in kleure wat sorg vir ’n kleurblok- effek. 

Die Hollywood-ikoon Goldie Hawn en haar dogter, die aktrise Kate Hudson, kry hul styl-inspirasie by mekaar en skroom nie weg van uitrustings wat die koppe laat draai nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees