book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

KYK: So kan jy dié plaaslike tv-sterre se styl naboots

akkreditasie
Nobuhle Mimi Mahlasela.
Foto: Instagram/@nobuhle1
Nobuhle Mimi Mahlasela. Foto: Instagram/@nobuhle1

Die Love Island SA- en Slank- aanbieder stel nooit teleur wat styl betref nie. Hier dra sy ’n sportsjiek uitrusting in dieselfde kleurfamilie vir ’n klassieke aanslag.

Leandie kombineer ’n pofbaadjie met ’n sjerpa-kraag van die aanlyn winkel Pretty Jane met ’n noupassende kamma-rolnektop en spanbroek. Sy rond dit af met Chelsea-stewels. 

Die Boer Soek ’n Vrou-aanbieder en model is altyd aan die gang. Gemaklike en ontspanne uitrustings is haar sterkpunt. Jy sien haar gereeld in rekbroeke en gemaklike jeans wat vir die meisie-langsaan-voorkoms geskik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees