book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

KYK: Só kies jy die regte kuif vir jou gesigvorm

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Kuiwe in alle vorms was groot nuus op die loopplanke in Milaan, Italië en die modeweek in Parys. En daar was iets wat die oog gevang het onder die straatmodes en op die loopplank, van superkort style tot ekstra lang kuiwe asook die nathare-voorkoms en die sogenaamde bowl cut.

Kom nou, waag ’n bietjie!

Onthou, daar is altyd een troos as jy nie hou van jou kuif nie: Dit sal weer groei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees