book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Kyk watter van dié stylvolle sonbrille pas by jou gesigvorm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Bring hulde aan die 1970’s met ronde en ovaalvormige sonbrille. Dit werk veral goed vir reghoekige, vierkantige en hartvormige gesigte.

Ronde rame versag nie net jou hoeke nie; die kontrasterende vorm beklemtoon ook jou beste gelaatstrekke. 

Dié Hollywood-gunsteling van die 1950’s is steeds hoogmode. En met dié dat daar ’n verskeidenheid ontwerpe is om van te kies, is daar ’n vleiende katoogbril vir die meeste gesigvorms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees