book-icon Uitgawe 4 November 2021

Lus om jou hare in jou later jare te verander? Dié sterre se hare inspireer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mary Steenburgen.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Mary Steenburgen. Foto: Gallo Images/Getty Images

Namate ons ouer word, ondergaan ons liggaam baie veranderinge, en ons hare is geen uitsondering nie. Die welige haredos van ons jeug maak plek vir dunner hare, waarvan die tekstuur ook verander.

Dit beteken haarstyle wat jy jare lank gedra het, werk nie meer nie. Jy oorweeg dalk ’n korter styl of laat vaar ná jare die kleurmiddel of ligstrepies. Ons kyk hier na drie ikoniese voorkomste van beroemdes vir inspirasie.

Die Oscarwenner is onlangs op die rooitapyt gewaar met ’n platinum lob (lang bob). Dié styl kan op verskeie maniere gestileer word – jy kan dit los dra of opkam. Helen het haar hare los gedra en ’n bonkige, blink haarband gebruik om dit uit haar gesig te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees