Lus vir ’n nuwe haarstyl? Hier’s 5 bobs – kyk wat pas by jou gesig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
thumbnail
thumbnail

Die Pretty Little Liars-aktrise stel nooit teleur as dit by ’n sexy byderwetse haarsnit kom nie. As jy op soek is na ’n jeugdige voorkoms, is dié haarstyl beslis een om te oorweeg.

Lucy (31), wat vroeër vandeesmaand met haar nuwe kapsel gespog het, het selfs ’n drastiese kleurverandering ook gemaak. Ons is mal oor dié goudblonde kleur! 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees