book-icon Uitgawe 4 Ferbruarie 2021

Lyk binne 10 minute 10 jaar jonger met 5 grimeerreëls

akkreditasie
thumbnail
thumbnail

Lora Baccini se dae in die son het haar ingehaal. Op 55 jaar het sy onegalige velpigmentasie, sonskade en donker kringe onder haar oë.

“Ek hou van tyd in die son, veral met vakansies,” erken sy.

Omraam jou gesig met sagte wenkbroue en gedefinieerde oë. Vul jou wenkbrougapings in met ’n wenkbroupoeier na aan jou natuurlike toon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees