book-icon Uitgawe 11 November 2021

Lyk jonger: Probeer joga vir jou gesig met dié maklike gids

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dis dalk ou nuus dat oefening jou lyf help ferm en gesond hou. Maar het jy geweet daar is oefeninge wat jy met jou gesig kan doen wat stres sal verlig én jou dalk jonger kan laat lyk?

Namate ons ouer word, gebeur ’n paar dinge met ons vel wat tot veroudering bydra. Dit sluit in: Minder sebumvervaardiging, wat tot droër vel lei.

’n Droë vel is meer geneig om plooie te kry of ’n onegalige toon en tekstuur te hê. S’n Tekort aan kollageen in die vel, wat tot ’n afname in die vel se volume lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees