book-icon Uitgawe 17 Maart 2022

Minki speel model en gesels skoonheid: Dít het ek altyd in my handsak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Minki van der Westhuizen. Foto: Instagram/@minkivanderwesthuizen
Minki van der Westhuizen. Foto: Instagram/@minkivanderwesthuizen

“Dit is ’n groot voorreg en lekkerte om ’n bietjie te kan model speel, en natuurlik is die produkte so lekker. Die lekkerste deel daarvan is ek verteenwoordig iets waarin ek regtig glo,” sê sy. 

Ons gesels met die ma van drie.

Skoonheid kom van binne. My ouma het altyd gesê: “Minki, onthou: Mooi vergaan, maar deug bly staan.” So jy kan doen wat jy wil van buite, maar as daai vriendelikheid en mooiheid van binne nie uitstraal nie, gaan die mooi gesiggie ook vinnig verdwyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in