book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Moeg vir ou skoonheidstrends? Hier’s 8 nuwes vir somer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Jou oë is die perfekte skilderdoek om met allerhande treffende effekte te eksperimenteer. Die omgekeerde katoog is hoogmode hierdie seisoen en ’n wonderlike manier om jou oë bo jou masker te laat uitstaan. 

Gebruik ’n kohl-omlyner van jou keuse om die voorkoms te skep, en maak ’n sterk lyn aan jou onderste lid wat uitvlerk. Klad die aanwending vir ’n rokerige effek wat nog aanlokliker lyk.

Rond jou oë af met volop maskara. Jy kan met verskillende kleure rondspeel afhangend van jou luim of uitrusting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees