‘Mooimaak’ se Clare Wiese-Wentzel: Bly só veilig in die son

akkreditasie
thumbnail
thumbnail

Vir Clare Wiese-Wentzel was die moeilikste deel van die inperking om van haar vriende en familie afgesny te wees. Clare, wat in Kaapstad woon, is baie opgewonde om hierdie feesseisoen tyd saam met haar geliefdes deur te bring.

"Ek en my man, Marco, is baie sosiaal en baie familievas,” het sy voorheen aan Huisgenoot vertel. Vanjaar se Kersfees gaan ook baie spesiaal wees vir Clare en haar gesin, want haar jonger suster, Christina Wiese, met wie sy ’n baie hegte band deel, is swanger met haar eersteling.

“Kerstyd is ook altyd ’n baie spesiale tyd wanneer ’n mens kan stil raak en saam wees. My suster verwag haar eersteling in die nuwe jaar, so dis baie opwindend hierdie jaar! Nuwe lewe is die grootste geskenk!” vertel dié sosiale vlinder. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees