'Mooimaak' se Clare Wiese-Wentzel: Wat lockdown my geleer het

akkreditasie
Mooimaak word vanaf Donderdag 1 Oktober op kykNET uitgesaai. 
Foto: Marguerite Oelofse
Mooimaak word vanaf Donderdag 1 Oktober op kykNET uitgesaai. Foto: Marguerite Oelofse

Amper alles! Hoewel daar nog ’n groot fokus op voorkoms is, gaan dit baie verder as net gesig en vel. Ons leer elke deelnemer hoe om in hul alledaagse lewe beter na hul voorkoms te kyk en beter grimering te doen.

Terselfdertyd is die nuwe reeks ook propvol leefstyl-verbeterings vir deelnemers. Só verras die Mooimaak-span elke deelnemer met ’n reuseverandering, bo en behalwe voorkoms, vir hul lewe. Die meeste daarvan is verrassings, wat beteken daar is geen tekort aan opwinding nie! 

Die feit dat ons mans insluit dié seisoen, en natuurlik al die nuwe opwindende inhoud. Dis ’n hele nuwe Mooimaak met baie verrassings om na uit te sien! Nie net kry elke deelnemer ’n dramatiese voorkomsverandering nie, elkeen kry nog ’n groot geskenk wat hul lewe net nóg meer gaan verander! Dit is beslis die beste en grootste seisoen nog. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees