book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Naelsorg: Wat om te doen en wat nie? Huisgenoot speel klaar met dié mites

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
thumb
thumb

Voor jy naby gekleurde politoer kom, moet jou naels in ’n uitstekende toestand wees. Ons vra die naelkenner Karon McKendrick-Taylor al die antwoorde. 

Swak, skilferige naels het mos met jou dieet te doen? Dis net die helfte van die storie. Afskilfering hou gewoonlik verband met hoe naels gevyl word. 

Dit kan tot afskilfering lei as jy jou naels in ’n wipplankbeweging (op en af, heen en weer) vyl. Probeer dus in net een rigting vyl. Sorg ook dat jou hande droog is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees