Daar is ’n hemp-opsie vir elke liggaamstipe. Dra dit by pakke en rompe of broeke met ’n hoë middel vir ’n sjiek werkuitrusting of by jou gunstelingjeans of -spanbroek vir ’n meer ontspanne voorkoms.
Snyershemde is perfek vir ’n laag-op-laag-voorkoms. Belê in ’n popelienhemp. Dit kan maklik opgedollie of ontspanne gedra word by die regte pak of trui.