book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Sukkel jy om van growwe vel ontslae te raak? Hier's raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ervaar jy op die oomblik daardie ongemaklike en frustrerende fase wanneer dit voel asof jou vel ’n wil van sy eie het? Jip, dit is al weer die wisseling van seisoene. Elke velsoort reageer anders op die veranderinge in temperatuur en humiditeit wat die nuwe seisoen meebring.

Ons gee jou raad oor die moets en moenies vir die drie hoofvelsoorte. Droë vel kan sensitief wees en is geneig tot rooiheid. Om hierdie velsoort te streel, moet jy ryk en uiters bevogtigende produkte gebruik.   

Tydens ’n seisoensverandering kan vel afskilfer, onegalig voel en onverdraagsamer wees. Probeer die volgende om hierdie probleme te verlig: 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees