book-icon Uitgawe 21 Oktpber 2021

Tekens dat jou kopvel nie gesond is nie – maak só om dit reg te ruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook Thumbnail
Facebook Thumbnail

As dit by ons kroon kom, is ons geneig om net op ons hare te fokus – soos die lengte, gesplete punte en droogheid. Ons vergeet dikwels dat talle haarprobleme spruit uit swak kopvelgesondheid.

’n Gesonde kopvel is die grondslag vir gesonde hare en ons moet ewe veel aandag daaraan as ons hare skenk. Stel jou voor jy probeer gewasse of blomme kweek op grond vol onkruid en plae. Selfs al groei die plante, sal dit nie die gesondste wees nie. Dieselfde geld vir jou kopvel en hare. 

Soms veroorsaak die produkte wat ons gebruik kopvel- en haarprobleme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees