book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

Van helder kleure tot blink skoene – hier’s 8 trends vir somer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hartjiehalsrok R329, H&M. Oorbelle R190 en armband R200, Lovisa. Handsak R799, Poetry. Sandale R179, Miladys. 
Foto: ER Lombard
Hartjiehalsrok R329, H&M. Oorbelle R190 en armband R200, Lovisa. Handsak R799, Poetry. Sandale R179, Miladys. Foto: ER Lombard

Die sonnige weer is hier. Pas jou klerekas aan en maak ’n stelling in heldergeel en -oranje skakerings vir ’n spatsel kleur.

Hoe helderder, hoe beter! Die treffende items sal jou dag ophelder, of jy nou tuis ontspan, op ’n uitstappie is of strand toe gaan.

Goue aksente werk goed met sonnige skakerings. Kies goue bykomstighede en dra dit by warm kleure soos geel en oranje om daardie gloeiende somergloed te beklemtoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees