book-icon Uitgawe 8 Februarie 2018

Alleen? So troef jy Valentynsdag as jy ‘single’ is

akkreditasie
Foto: Pexels
Foto: Pexels

Hier is 10 maniere om jou aandag af te lei wanneer almal om jou koer.

Dit is in die haak om ’n bietjie hartseer te voel, maar moenie dat dit jou onderkry nie. Jy verdien om gelukkig te wees.

Sien jy nie kans vir verliefde duifies om jou nie? Kruip dan onder die komberse in en kyk ’n lekker fliek. Doen wat jou ook al gelukkig sal maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees