book-icon Uitgawe 25 Julie 2019

Wat verklap jou kat se spin?

akkreditasie
“Kyk! Ek’s skoon pragtig van 
le­lik­geit!” Yvonne Morones spog met Scamp. Tuis is hy ook ’n geliefde “oom” vir Yvonne se aangenome katte.
Foto: Magazine Features
“Kyk! Ek’s skoon pragtig van le­lik­geit!” Yvonne Morones spog met Scamp. Tuis is hy ook ’n geliefde “oom” vir Yvonne se aangenome katte. Foto: Magazine Features

Dit is een van die lewe se mooiste klanke en beteken gewoonlik jou kat is in ’n toestand van saligheid. Maar het jy geweet katte spin ook wanneer hulle bang is, pyn ervaar of ontsteld is?

Bewyse toon spin is nie net ’n manier van kommunikasie nie; dis ook ’n verdedigingsmeganisme en ’n manier vir jou kat om in stresvolle of pynlike situasies kalm te bly – byvoorbeeld ’n besoek aan die veearts of tydens kraam.

Navorsers het ook onlangs ’n nuwe soort spin geïdentifiseer wat die sollisitasie-spin genoem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees