book-icon Uitgawe 14 Januarie 2021

Eensaam? Dís hoe jy as volwassene nuwe vriende kan maak

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Daar was geen vooroordele of senuagtigheid nie, min vrees vir verwerping en geen kwade gevoelens as dinge skeefloop nie. Dit is waarskynlik hoekom dit so maklik was om te doen.

En dis die einste redes hoekom dit so moeilik is om as ’n volwassene vriendskappe te ontwikkel. Tog het 2020 dit duidelik gemaak dat ons meer as ooit menslike konneksies nodig het, en dit sluit nuwe vriendskapsbande in.

Maar ons is lankal nie meer op die speelterrein nie, en die aanknoop van ’n nuwe vriendskap is vir party mense so moeilik dat ’n mens nou selfs in Japan ’n vriend kan huur om jou geselskap te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees