book-icon Uitgawe 12 Maart 2020

Het julle selde seks? Gee jou sekslewe weer woema met dié wenke

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Die lewe is ’n dolle gejaag. Jou werk hou jou besig en die gesin eis sy tol, die rekenings hoop op en die huis bly deurmekaar. . . Die lys dinge wat jou aandag vereis, kry net nooit end nie.

Daarom is dit geen wonder dat jou sekslewe dikwels heel laaste aan die beurt kom nie – dis dalk vir jou lekker, maar in die groter prentjie is dit nie ’n groot prioriteit nie. En as jy moet eerlik wees, is jy dikwels so moeg dat ’n goeie nagrus al is waarvoor jy tussen die lakens kans sien.

Ons is dikwels so besig om op allerlei ander dinge te fokus dat ons ons seksuele welstand afskeep, maar ’n gesonde sekslewe is belangrik vir jou algemene welstand en selfs vir jou gesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees