book-icon Uitgawe 27 Mei 2021

Hoekom skei al meer paartjies in hul 50's en 60's?

akkreditasie

Hulle het skynbaar alles gehad: ’n sterk huwelik, drie kinders, genoeg geld om te koop wat hul hart begeer en ’n filantropiese stigting wat vir hulle ’n doel gegee en respek besorg het.

Die wêreld was dus geskok toe Bill en Melinda Gates aankondig hulle kan hul huwelik nie meer maak werk nie. Wat? Nie eens hulle nie? Ná soveel jare saam?

Maar die Gates-egpaar volg die weg wat ál meer pare volg. Hul egskeiding het almal dalk verbaas, maar die twee is nog ’n voorbeeld van ’n neiging van mense wat later in hul lewe skei. Die tendens het so toegeneem dat ’n frase geskep is om ouer ekse te beskryf: die “silver splitters”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in