book-icon Uitgawe 22 September 2022

Lou tussen die lakens? Kenners deel 8 dinge wat paartjies verkeerd doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit neem gemiddeld ses jaar van ongelukkige huwelikslewe voor ’n egpaar hulp soek.
Dit neem gemiddeld ses jaar van ongelukkige huwelikslewe voor ’n egpaar hulp soek.

Dit neem gemiddeld ses jaar van ongelukkige huwelikslewe voor ’n egpaar hulp soek. En vier jaar voor baie van ons bereid is om te erken ons sekslewe is diep in die moeilikheid.

Wanneer ons dié hulp soek, misluk dit dikwels omdat egpare geen idee het waar om te begin nie. Hulle maak dikwels die fout om te begin met dinge wat onbelangrik is.

Hier is agt foute wat paartjies maak wanneer hulle hul sekslewe wil red – en wenke oor wat jy eerder moet doen:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in