book-icon Uitgawe 12 Augustus 2021

4 pragtige idees met liggies in jou huis

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Gebruik verskeie vorms en groottes stringligte pleks van tradisionele beligting of om dit mee aan te vul.

Dit sal ’n vertrek in ’n snoesige ruimte met ’n ontspanne, magiese gevoel omskep.

Sluit stringligte in deur dit sagkens aan rakke en kopstukke of om spieëls en vensters te hang. Knip foto’s met pennetjies aan die stringe vas vir ’n ekstra kenmerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees