book-icon Uitgawe 21 Oktobwer 2021

6 oulike maniere om glasflesse mooi te maak en weer te gebruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook thumbnail
Facebook thumbnail

Glasflesse is ideale houers vir vars (of nagemaakte!) blomme. Omdat dit deurskynend is en nie baie detail het nie, laat gewone flesse ’n blommerangskikking mooi uitstaan.

Versier die flesse met kleurvolle tou of lint volgens jou voorkeurkleur en dekorstyl. 

Gee glasflesse in ’n kits ’n glansryke voorkoms met metaalkleurige spuitverf. Gebruik eenvoudig kleefband of buigbare stensils om die gewenste effek te skep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees