book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

6 vaardighede om ingedagte te hou om jou droomwerk los te slaan

akkreditasie
FB
FB

Dit word die sagte vaardighede genoem – maar soos almal wat dit al probeer bemeester het vir jou sal kan vertel: Sag beteken nie dieselfde as maklik nie!

Daar is baie redes waarom die sogenaamde sagte vaardighede mense soms dronkslaan, onder meer omdat dit so moeilik is om hulle te beskryf, uit te ken en te meet. Boonop het baie van ons nooit geleer hoe om dit te ontwikkel nie. Maar deesdae verstaan sakeleiers presies hoe belangrik hierdie vaardighede in die werkplek is, en ál meer werkgewers is daarna op soek.

En al is dit nie iets wat jy op kollege of universiteit as deel van jou kurrikulum leer nie, kan dit vir jou van groot waarde wees wanneer jy aansoek doen vir werk of jou loopbaan bou. Maar wat is sagte vaardighede nou eintlik?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees