book-icon Uitgawe 3 November 2022

Bosluise: Dis wat jy moet weet om te waak teen dié pestilensie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al die veld is vrolik, maar in die gras skuil die immer ongewilde bosluis. Met ’n bietjie voorsorg is hy nie ’n groot gevaar vir mense nie, maar vir honde is dit ’n ander storie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Al die veld is vrolik, maar in die gras skuil die immer ongewilde bosluis. Met ’n bietjie voorsorg is hy nie ’n groot gevaar vir mense nie, maar vir honde is dit ’n ander storie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die winter is verby, dis tyd om vrugteslaai te eet en in die koel skadu van bome uit te span. 

Met die nuwe seisoen kom kleurvolle migrerende voëls terug en die velde, klowe en woude roep om verken te word. Maar in hierdie tyd roer ook ’n onwelkome gedierte weer sy kop in die lang gras. ’n Gewraakte gedroggie wat soos ’n vampier uit sy sluimer ontwaak met ’n dors na bloed.

Jy sal ’n bosluis gewoonlik betrap nadat jy in die veld gaan stap het. Soms sit die uitvaagsel in Wagter se hare nadat die brak in die lang gras gaan draf het. Soms het hy bytplek aan die hond se vel gekry en hom reeds trommeldik aan die bloed gedrink teen die tyd dat jy hom raaksien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees