book-icon Uitgawe 27 Februarie 2020

Eskom-krisis: Hoe beurtkrag goed kan wees vir jou gesin

akkreditasie
André de Ruyter, die nuwe uitvoerende hoof van Eskom, het ’n groot uitdaging.
Foto: Gallo Images/Reuters
André de Ruyter, die nuwe uitvoerende hoof van Eskom, het ’n groot uitdaging. Foto: Gallo Images/Reuters

Raak nou maar daaraan gewoond – beurtkrag is hier om te bly. Eskom se nuwe uitvoerende hoof, André de Ruyter, het onlangs gesê uitgebreide kragonderbrekings sal minstens die volgende 18 maande voortduur terwyl die beleërde kragverskaffer sy huidige stelsel opknap en herstel.

Dis óf beurtkrag óf ’n algehele ineenstorting van die netwerk wat duisternis vir tot drie weke sal beteken en ons sukkelende ekonomie oor die afgrond sal stuur.

Ons het nie juis ’n ander keuse as om ons moue op te rol en te doen wat Suid-Afrikaners so dikwels doen nie: die lig voor in die wapad soek. En party gesinne het reeds maniere gevind om nie net by kragonderbrekings aan te pas nie, maar dit te omarm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees