book-icon Uitgawe 1 Desember 2022

Hier is alles wat jy oor lugbraaiers moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Hulle sê as jy eers een het, kan jy nie ophou praat daaroor nie. Dalk het jy al jou vriende hoor aangaan oor hoe lekker hulle met hul lugbraaiers skyfies maak en selfs brood bak.

As jy een kan bekostig, sal jy nie spyt wees nie, sê omtrent almal met so ’n toestel in hul kombuis. Die eerste lugbraaier is in 2010 deur Philips bekendgestel. Dit bevat ’n verhittingselement met ’n waaier wat die hitte na die kos toe blaas en dit dus “gaar blaas”.

Dit beteken geregte kan in ’n japtrap sonder baie olie gaargemaak word en gesonde etes is blitsvinnig gereed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees