book-icon Uitgawe 18 November 2021

Hoeveel slapies voor Kersfees? Maak dié Advents-kalender met jou kroos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

Gebruik klein bruinpapiersakke, een vir elk van die 24 dae in die aftel tot Kersdag, en heg dit met pennetjies aan ’n losstaande bord of muur vas.

Gebruik ’n verfvriendelike kleefmiddel om die pennetjies aan die muur te heg, soos Bostic Glu Dots of Pattex No More Nails Tape, sodat dit nie jou muurverf beskadig nie.

Stippel jou papiersakboom uit voor jy die sakke vasheg. Maak en versier letters om aan die sakkies vas te plak voor jy elkeen met beplande aktiwiteite, bederfies of geskenkies vul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees