book-icon Uitgawe 13 Januarie 2022

Jy kán in elke dekade ’n gesonde sekslewe hê! Lesers van 20 tot 70 verklap hoe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images
Foto: Gallo Images

Dit is ’n hoeksteen van ’n gesonde, gelukkige verhouding, maar tog iets waaroor ons selde praat. Boonop verander die uitdagings rondom jou sekslewe namate jy ouer word – dit wat gekarring het in jou 30’s, is heel anders as dit wat dalk in jou 60’s pla.

Maar dit maak nie saak hoe oud jy is nie, jy kan ’n vervullende sekslewe hê, meen kenners.

Ja, sê hulle, hoe jou sekslewe lyk, verander deur die dekades, maar daar is altyd dinge wat jy kan doen om dié veranderinge te akkommodeer en jou slaapkamersake op koers te hou. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees