book-icon Uitgawe 25 November 2021

Kenners deel praktiese wenke: Dís hoe jy teleurstelling hanteer

akkreditasie
FB
FB

Dis nou maar eenmaal deel van die lewe: Soms loop dinge skeef, of dit werk anders uit as wat jy gehoop of verwag het. En dan tref die gevoel van teleurstelling jou soos ’n bitter golf.

Soms skud ’n mens daardie gevoel gou weer af en gaan met jou lewe aan, maar ander kere bly dit knaag of dit raak ál dieper en groter.

Hier teen die einde van die jaar kan dit voel asof die teleurstellings op jou pad van voor af kom spook: doelwitte wat toe nie bereik is nie; terugslae wat jou planne op hul kop gekeer het; drome wat onverwags verydel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees