book-icon Uitgawe 31 Oktober 2019

My loopbaan is in ’n groef – hoe kom ek daar uit?

akkreditasie
Dis nie abnormaal om van tyd tot tyd te voel jy het jou ambisie, motivering en inspirasie by die werk verloor nie. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Dis nie abnormaal om van tyd tot tyd te voel jy het jou ambisie, motivering en inspirasie by die werk verloor nie. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Net nou die dag was jy nog volstoom aan die gang by die werk, reg vir elke uitdaging, geïnspireer en vol ambisie.  Nou staan jy traag op, stap sleepvoet tot by jou lessenaar en sien nie kans vir die werkdag wat op jou wag nie.  

Hoe het dit gebeur dat jy so voel oor 'n werk wat jou in 'n stadium opgewonde gemaak het? Waar is jou motivering heen? 

Wees gerus; dis doodnormaal om soms so te voel, sê kenners. “Niks in die lewe is 'n konstante hoogte- of laagtepunt nie,” sê Corné Peach, 'n sielkundige van Kempton Park. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees