book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

’n Beter jy: Die eerste tree na ’n netjiese huis, ’n fikse lyf en geldsake wat klop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
gewoonte, nuwe jaar
gewoonte, nuwe jaar

Dis ’n nuwe jaar en jy voel van voor af oorgehaal om jou lewe reg te ruk. Maar kort voor lank voel die gewone uitdagings van die verlede weer oorweldigend, en jy weet nie eens wáár om te begin om die dinge wat jou onderkry, aan te spreek nie.

Hoe kom jy op koers? Dikwels kan een klein verandering die deurslag gee, want dis die eerste tree in die regte rigting.

Eerder as om uitgebreide planne te maak om als wat jou pla op te los, begin met een ingryping wat jou in ’n nuwe koers kan stuur. Dis nie noodwendig groot nuwejaarsvoornemens nie, maar dis klein veranderinge wat jou sal help om daardie groot voornemens minder intimiderend te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees