Dit kan duur kos, al trek jy net na ’n ander voorstad of buurt in dieselfde stad.
Vroeër het werkgewers dikwels verhuisingskoste help dek, maar dis nie meer algemeen nie. Vind dus eers uit of jy enige trekvergoeding sal kry by jou nuwe werkplek.
Kortom: Jou salaris en die geleenthede wat jou nuwe werk inhou, moet genoeg wees om die skuif te regverdig.