Almal wil ’n huisie by die see hê,” sing Koos Kombuis in een van sy liedjies.
Wat aftrede betref, is dit soveel te meer waar dat mense dikwels daarvan droom om in ’n gemakstoel van hul stoep af na die branders te tuur, ver van die stad se geraas.
Maar is dit altyd die beste keuse om iewers langs die kus te gaan aftree?