book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

Voetprobleme? Hier’s HG se wenke om swamme én seer voete te voorkom

akkreditasie
Voetskimmel is aansteeklik en jy kry dit deur kontak met besmette mense of met besmette oppervlakke soos vloere, handdoeke en skoene. Foto: Gallo Images/Getty Images
Voetskimmel is aansteeklik en jy kry dit deur kontak met besmette mense of met besmette oppervlakke soos vloere, handdoeke en skoene. Foto: Gallo Images/Getty Images

Hier is dit nou al amper in die herfs van 2023, en dalk is jy een van die getroues wat by jou Nuwejaarsvoorneme gehou het om vanjaar gereeld in die gimnasium te kom.

Die skaal trek al ’n rapsie ligter en dalk sien jy selfs ’n spier of twee wat wil-wil bult.

Maar o wee, nog iets het intussen verander. Daar is ’n gedurige gejeuk tussen jou tone. En verbeel jy jou of het van daardie ongerief hom ook in jou lieste kom tuismaak?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees