book-icon Uitgawe 10 September 2020

2 lekker romans as jy hou van lees in Afrikaans

akkreditasie
Beskikbaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com

Nooit het sy kon dink toe sy ’n meisietjie in die skoolkoshuis op Gobabis was dat daardie wêreld so ’n ryk geskiedenis het nie. Nog minder het Marinda van Zyl kon dink sy sou dit eendag in romans oorvertel.

Rooiborslaksman, haar derde oor ’n stuk geskiedenis wat in die ou Suidwes draai, het pas verskyn. Dit is voorafgegaan deur Amraal (2016) en Dors (2018).

Sy vertel dat die storie van Amraal en sy mense nie met sy dood opgehou het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees