book-icon Uitgawe 3 September 2020

3 pragboeke vir natuurliefhebbers

akkreditasie
Beskikbaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com

Sasol Voëls van Suider-Afrika het deur die jare bewys dit is een van ons land se topveldgidse. Ná vyf heruitgawes is dit ’n bonus dat kranige voël­kykers steeds hul stokperdjie in Afrikaans kan beoefen.

Bestaande illustrasies is bygewerk deur Norman ­Arlott, die hoofkunstenaar van die reeks. Nuwe sketse van diepseevoëls, naguile en roof­voëls is deur Faansie ­Peacock en Alan Harris ver­sorg, en die nuwe uitgawe, met sy meer as 800 kleur­illustrasies, sal enige voël­kyker se hart warm maak.

Voëlkyk in Suid-Afrika is ’n groeiende tydverdryf, en verskeie voëls is in die nuwe uitgawe tot die lys bygevoeg, onder meer die kortstertpylstormvoël, rooinekjakkalsvoël, spitstertstrandloper, witsterretjie, bontvlieëvanger, ortolanstreepkoppie en so meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees