book-icon Uitgawe 20 Oktober 2022

‘Agter my glimlag’: Lindie Stander ‘tot op die been eerlik’ in nuwe boek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'Agter die skerms' geskryf deur Lindie Stander. Foto: Brenda Veldtman
'Agter die skerms' geskryf deur Lindie Stander. Foto: Brenda Veldtman

Deur Lindie Stander Tafelberg, R225*

"Ek is superop­gewonde en bevoorreg om my boek te kan vashou. Ek het my beste gegee, en kan nie anders as om trots te voel op myself nie. Daar knaag nog baie skuldgevoelens oor die ongemak wat ek by van die rolspelers in die boek ontlont, maar ek kies om nie met hul hewige reaksies te engage nie. Dis my verhaal. I’m owning it."

Lindie Stander skryf tot op die been eerlik in Agter my glimlag oor hoe dit gekom het dat sy op die kruin van haar loopbaan as Binnelanders-aktrise geval het tot daar waar sy in ’n bloedbevlekte hospitaalbed wakker geword het. Ek vra haar of dié eerlikheid haar nie blootgestel laat voel noudat haar boek op die rakke is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees