book-icon Uitgawe 13 Augustus 2020

Dié Liedjieboer se biografie is hier: 'Anton is rock ’n’ roll'

akkreditasie
Die ontmoeting (BO) in 2008 by Aardvark het tot die troue in 2017 (ONDER) gelei. Foto verskaf
Die ontmoeting (BO) in 2008 by Aardvark het tot die troue in 2017 (ONDER) gelei. Foto verskaf

Die rede is vir seker dat dit geskryf is deur die gesoute Rapport-joernalis Hanlie Retief, wat weet hoe om mense aan die praat te kry.

Sy vertel sy was seker so 10 keer by hom en sy vrou, Estie, op Gansbaai om navorsing vir die boek te doen.

“Van daar af het ons met stem­notas ’n boek gemaak. Hy het hulle gestuur op lughawens, ná vertonings – honderde van hulle – wat ek dan getranskribeer en verwerk het, en dan het ek nog vrae gestuur, waarop hy uitgebrei het. Ek het probeer om sy binnestem neer te lê, want ek wou hê as ’n mens dit lees, moet jy hom kan hoor.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees