book-icon Uitgawe 14 November 2018

HG gesels met Marita van der Vyver oor 10de roman

akkreditasie
Marita van der Vyver kuier uit Frankryk op Barrydale voor haar boekbekendstellings begin. Foto: Karin Brynard.
Marita van der Vyver kuier uit Frankryk op Barrydale voor haar boekbekendstellings begin. Foto: Karin Brynard.

“Die vrou sit op ’n houtvloer, gemaklik kruisbeen, want ná drie ­dekades van joga kan sy haar bene so grasieus soos skoenlapper­vlerke oopvou sodat albei knieë aan die vloer raak, ondanks haar silwer­wit hare en die groewe op haar gesig. En sy huil, hierdie vrou, geluidloos.”

Theresa Marais kyk vir die eerste keer wat werklik in ’n ou skoenboks is wat behoort het aan haar oorlede eksman, Theo. Sy het meer as 20 jaar tevore van hom weg­gestap toe dit onuithoudbaar geword het om saam met hom onder een dak te woon.

Theo het die laaste byna 20 jaar van sy lewe in ’n ­inrigting deurgebring nadat van sy skerp verstand nog net psigose oorgebly het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees