book-icon Uitgawe 28 Februarie 2019

HG gesels met Martin Steyn oor sy 4de roman, Losprys

akkreditasie
Die skrywer Martin Steyn op die rotse by Llandudno waarheen Steven Gordon op pad was toe hy ontvoer is. Foto: Lelani Fourie
Die skrywer Martin Steyn op die rotse by Llandudno waarheen Steven Gordon op pad was toe hy ontvoer is. Foto: Lelani Fourie

In sy vierde roman, Losprys, skryf Martin Steyn so gemaklik dat jy op ’n spanningstroom meegesleur word wat jou eers op die laaste bladsy uitspoeg. Ons vra hom ’n paar vrae.

Ek het eers in die hoërskool regtig begin lees toe ek Stephen King ontdek. Om in sy wêrelde weg te raak was een ding; om in my eie een weg te raak was onweerstaanbaar.

My ma het al die jare geglo dit kan gebeur, en in matriek het sy vir my my eerste Concise Oxford Dictionary gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees